Genesis 27:28-29
Genesis 27:28-29 SPC
daarom gee God jou van die dou van die hemel en van die vet van die grond van die aarde en oorvloed van graan en druiwesap. Volke sal jou dien en nasies sal voor jou neerbuig. Wees ’n heerser oor jou broers en laat die seuns van jou moeder voor jou neerbuig. Vervloek is elkeen wat jou vloek en geseënd is hulle wat jou seën.”

