Suider-Paarl Gemeente
Boodskappe van Hoop
Ons gaan voort met ons Daaglikse Boodskappe van Hoop. Gebruik gerus die teks en stappe in jou stiltetyd en beleef die Here in hierdie week.
Locations & Times
Expand
  • 13 Flambeau St, Courtrai, Paarl, 7646
    Monday 12:00 PM
  • Suider-Paarl Gemeente
    13 Flambeau St, Courtrai, Paarl, 7646, South Africa
    Monday 10:00 AM
RAAK STIL:
Lees die teksgedeelte van die dag stadig ’n paar keer met verwagting deur. Watter woorde of frases staan vir jou uit?

NADINK:
Dink na oor die volgende vrae:
1. Wat sê die gedeelte (of maak dit gedagtes in jou los) oor God?
2. Wat sê dit oor die mens (jouself of vir julle as gesin)?
3. Wat moet jy/julle anders doen?

GEBED: Sê wat in jou leef, vra Hom om jou te help.

Sondag, 19 April

Mag jy 'n geseënde Sondag beleef. Volg gerus die skakel na vanoggend se erediens.
En so eindig hierdie reeks, mag dit vir jou n handige hulpmiddel gewees het om die Here geestelik te ervaar in hierdie tyd. Mag Jesus altyd die hoeksteen wees in al ons uitdagings en die dinge wat ons opbou.

https://www.suiderpaarl.co.za/verskyning-wat-verras/
Saterdag, 18 April

God se boodskap bind alle nasies en volke. By Jesus is ons almal sy geliefdes.
Vrydag, 17 April

As ons deel het aan die dood van Jesus, het ons ook deel aan sy opstanding.

Kyk na die video hieronder. Luister rustig daarna, maak sommer jou oë toe.

No longer slaves

Tap op die skakel, dit sal jou na Youtube toe neem en die video speel.

https://youtu.be/f8TkUMJtK5k
Donderdag, 16 April

Dit was al in die skrif, voordat dit sou gebeur.
Die profesieë het waar geword.
Woensdag, 15 April

Ek lewe nie meer vir myself nie, maar vir die een wat klaar die dood oorwin het.
Dinsdag, 14 April

Jesus ontferm hom oor jou en my en gee vir ons 'n nuwe lewe.
Maandag, 13 April

Hoe wonderlik is dit nie?