The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Ned.Geref.Kerk Edenvale

Program vir die week 30 Augustus - 5 September 2026
30 Augustus - 5 September 2026 Die AANLYN skakel vir die Erediens is ingesluit in die Program vir die week
Locations & Times
NGKerk Edenvale 53 7th Ave Edenvale
Friday 9:40 AM

YouTube skakel na You Tube skakel na die Erediens - Klik op die blou skakel om die diens te volg
Preek-reeks uit Matteus 5:3-12 - "Kenmerke van 'n lewe totaal en al gefokus op Jesus..." Teksvers en tema: Matteus 5:8 "Barmhartigheid..."
https://youtube.com/live/nBF5OrjRGbU?feature=share
Voorbidding:
Sake en Jube Klaus
Retha Wright - herstel na knieg operasie
Hester Erasmus
Rosa Du Plessis
Robbie Robinson
Wilma van der Merwe
Wally Breytenbach
Andre Stone
Lincon Jonker
Etienne Matthey
Sake en Jube Klaus
Retha Wright - herstel na knieg operasie
Hester Erasmus
Rosa Du Plessis
Robbie Robinson
Wilma van der Merwe
Wally Breytenbach
Andre Stone
Lincon Jonker
Etienne Matthey




U offergawe per Snapscan
Baie dankie vir u getroue bydrae. U kan gebruik maak van die Snapscan skakel om u bydrae te maak. Klik op die skakel om u bydrae te maak. Die skakel sal die Snapscan toepassing(App) oopmaak op u toestel. Volg die instruksies om u bydrae te maak. Indien die toepassing nog nie op u toestel is nie sal U gevra word om Snapscan te installeer op u toestel. Volg die instruksies vir installasie. Baie dankie!
https://pos.snapscan.io/qr/PXMP3826