Invloed Kerk
Suiwer Geloof | Die Geheim van Grond | Ingroep
Almal wil graag vreugde, vrugte en vriendskap met God beleef. Tog is daar min wat dit ken. Jesus het gepraat oor die oorsake hoekom dit so is.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Terça-feira 8:30 AM
God begeer nie groot geloof nie, net suiwer geloof
Jou vrugte wys nie die krag van God se woord nie, net die toestand van jou hart.
Het jy groen vingers? Vertel van ‘n keer toe jy ‘n saadjie geplant het.
Jou vrugte wys nie die krag van God se woord nie, net die toestand van jou hart. Deel jou gedagtes hieroor.
‘n Harde hart word geken deur ‘n onbuigsame denkwyse
‘n Harde hart word geken deur ‘n onbuigsame denkwyse. Deel gedagtes
Is jou kennis van God en die uitleef daarvan in balans?
Was dit vir jou al moeilik om Jesus te gehoorsaam? Vertel meer.
Wat is tans die moeilikste opdrag in die Bybel om uit te leef vir jou?
Is dit vir jou maklik om ‘n tiende te betaal aan die kerk? Brei uit op jou redes.
Oor watter dinge bekommer jy jou deesdae te veel?
Het jy al mense versoek om jou aanspreeklik te hou vir die dinge wat jou verlei?
Is jou hele lewe naby aan Jesus geposisioneer?

Maak 'n Bydrae

Dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/