Invloed Kerk
Suiwer Geloof | Jy is in beheer | Ingroep
Dit help nie die vensters van die hemel is oop, maar jou hart is toe nie. God begeer ‘n hart vol goeie grond. Grond waarin die saadjies van die hemel kan vrug dra op die aarde.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Thursday 6:30 PM
Vertel van iemand wat jou week meer betekenis gegee het
Dit help nie die vensters van die hemel is oop, maar jou hart is toe nie.
Weet jy dat jy meer in beheer van jou hart is as wat jy besef?
Wat dink jy van die stelling “Dit help nie die vensters van die hemel is oop, maar jou hart is toe nie.”?
Geestelike groei beteken nie bybelstudie nie, maar Bybel standaard
Hoe goed is jou luistervermoë deesdae?
Het jou kop al in die pad van jou hart gekom?
Geestelike groei word gekenmerk deur gehoorsaamheid. In watter area groei jy deesdae?
Ware liefde word gekenmerk deur gesonde haat
In watter area het jy twee liefdes?
Watter verandering glo jy vra die Here van jou?
Het jy tans ‘n gesonde haat in jou lewe?
Is dit vir jou maklik om met ander te deel wat God in jou lewe doen?
Wat kan jy doen in die week om nie jou verhouding met God te “los” nie?
Bid saam vir mekaar se gebedsversoeke.

Maak 'n Bydrae

Dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/