Lewende Woord Hoofgemeente

Die Moontlikheid Van Onmoontlik
Sondag 14 Maart 2021 9h00 - Nevil Norden
Locations & Times
Lewende Woord / Living Word - Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa
Sunday 9:00 AM
Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente
Vir enige inligting, besoek gerus ons webblad:
https://lewendewoord.co.za/Opening Skrif: Luk. 1:37
1. Lukas 18 is die verhaal van 'n ryk jong regeerder wat die wet onderhou het van sy jeug af. Hy het een ding kort gekom, sy besittings was sy God. - Jesus sê dit is moeilik vir 'n ryk man om in God se Koninkryk in te gaan.
Sy dissipels vra: "Hoe gaan enige persoon gered kan word?".

"Die dinge wat by die mense onmoontlik is, is by God moontlik"
- Die wêreld verander konstant, en ons moet kan glo dat alle dinge vir God moonlik is.

2. Ons het in die natuurlike en geestelike wêreld Goddelike ingrypinge nodig.
1. Albert Einstein: Hy het sy verbeelding gebruik, en gedroom.
- Ons moet aanhou verbeel, en aanhou droom al is ons self nie praktiese mense nie. Ons put vandag waarde uit Einstein se relatiwiteitsteorie.

2. Nick Vujicic: hy is gebore sonder arms en bene. Hy sê "I don't need arms and legs: I just need Him."
- Hy is een van die mees bekendste motiverings sprekers in die wêreld vandag.
- Sy ma se sterk wil het sy wil sterk gemaak.

3. Ray Charles: 'n Legendariese Amerikaanse musikant wat 12 Grammy toekenings verkry het.
- Op 17 jaar blind - verloor sy ma op 15 jaar, en kan nie slaap, eet of praat vir 'n paar dae nie. Hy het gedink hy gaan mal word.
- Hy breek uit sy depressie uit, en besef hy kan enige tragedie in sy lewe oorkom. Op 17 maak hy sy eerste plaat.
- Hy sterf in 2004, en word gereken as nr. 10 uit die 100 grootste kunstenaars van alle tye.

3. Gaan terug na jou kinderjare
1. Wat was in jou verbeelding?
2. Waaroor het jy gedroom?, wie het dit van jou gesteel?
- Nou mag jy al die negatiewe vir my noem, en daar mag baie wees.

- My vraag aan die Here was, hoekom? As gevolg van die eerste Adam wat aan die vyand uitverkoop het.
- Oorwinning kom as iets wat uit God uitgebore is.
- Ons moet glo omdat die Woord so sê:
- Ons moet glo omdat die Woord so sê:
4. Wat moet ons glo? Ons moet glo dat wat ookal gebeur ons kan
1. Oorwin
2. Opstaan
3. Weer begin
4. Aan gaan
5. Voort gaan!
1. Oorwin
2. Opstaan
3. Weer begin
4. Aan gaan
5. Voort gaan!
- Geloof word gebasseer op wie God is, en op Sy karakter - In Christus word jy 'n oorwinnaar.
- Persoonlik moes ek uitvind dat die wreedste persoon in my eie lewe, ek is - die wreedheid van ongeloof.
- Die hoof sonde is ongeloof.

- Ongeloof is verdoemend, en daarom is dit wreed, want dit sny jou van God af!
- Ongeloof kom as ek nie fokus op Jesus, en Hom as die gekruisigde nie.
NB: Die Kruis is, en bly ons plek van oorwinning!

- It speaks of delusive glamour.
- Dink aan Eva se versoeking in die Tuin van Eden:
1. Het God gesê
2. Julle mag mos nie van al die vrugte in die tuin eet nie
3. Julle sal nie sterwe nie
4. Julle oë sal oop gaan, en julle sal soos God wees om goed van kwaad te onderskei.
NB: Om kwaad te ken was nie God se oorspronklike plan nie.

Jy hoef nie die negatiewe te bestudeer nie.
5. Dink aan Josef in terme van die moontlikheid van die onmoontlike
Hoe het Moses gefloreer ten midde van die tragedie:
1. Sy eie broers verkoop hom as 'n slaaf
2. Hy dien Potifar, en sy uitlokkende vrou
3. Hy beland in die tronk omdat hy van versoeking weg hardloop
4. Hy dien in die tronk, en word bevorder om alles onder die tronkbewaarder te beheer
5. Van tronk boeie na die paleis se vryheid
6. Van 'n slaaf na 2de in bevel van 'n heidense land
7. Van 'n verwerpene na 'n heidense Koning se vertroueling
8. Vir 20 jaar swaar gekry, en nou het die rolle t.o.v. sy broers verander.
- Josef word nou die sterk een, en sy broers die swakkelinge.
- Sy antwoord teenoor sy broers is vir ons 'n les - kwaad word nie met kwaad vergeld nie.

- Vir 20 jaar het God se genade hom gedra, en in die hande van die Here word beplande boosheid eventueël goed.
- Dalk verstaan ons nou Romeine 8:28 beter.

6. Josef het homself vasgeanker aan die pilaar van sy drome
Sy drome:
1. Hulle bind koring are - Josef se gerwe staan regop, sy broers se gerwe kom buig voor hom neer.
2. Die son, die maan en die sterre buig voor hom neer.

7.
1. Daar was 20 jaar se bloedvlekke en trane
2. Keer op keer het die Here hom gedra
3. Sy geskeurde bloed bevlekte kleed word 'n Koninklike kleed
4. Sy tronk put word 'n paleis
5. Sy gebroke familie word heel deur vryspraak.

8. Christenskap beleef aanvalle in alle vorms
- Josef se broers het nie besef dat hy 'n tipe van Christus is, en dat hy nie met hulle sou deel volgens die letter van die wet nie.
- Josef sou met hulle deel deur genade en deernis.
NB: Jakob was 'n tipe van God die Vader, en Josef 'n tipe van Jesus - geliefd deur sy vader, maar gehaat deur sy broers.
- God die Vader is nie 'n verdoemende God nie, maar 'n God van genade en vergifnis volgens

- Josef staan uit as miskien die mees, Ou Testamentiese tipe van Christus.
- Die moontlikheid van die onmoontlike!
Jesus liefde, Nevil
Offergawe Skrif: Markus 12:44

Gebedsversoeke en Getuienisse
Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.co.za/gebed-versoek