Invloed Kerk
Wanneer God nie sin maak nie | Genoeg is Genoeg
Hoekom gebeur slegte dinge met goeie mense? Hoekom gebeur goeie dinge met slegte mense? Waar is die God van liefde in 'n samelewing van haat? Vandag antwoord ons dié vrae.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Nelspruit, 1201, South Africa
    Sunday 8:30 AM