Plaasmoorde, geslagsbaseerde geweld, kinders word onder ons neuse gesteel, werkloosheid, jou velkleur maak van jou 'n vyand, jou taal maak van jou 'n teiken en die lys hou net aan. Ons almal is keelvol oor die sake en meeste het vrae, veral teenoor God.