Invloed Kerk
Hoop vir die wêreld | Ons is die Kerk
Kerk. 'n Woord wat soveel gemengde gevoelens by mense kan op bring. Is Kerk nog relevant? Gebruik God nog die Kerk? Is Kerk nog hoop vir die wêreld? Bou Jesus nog die Kerk? Die is belangrike vrae. Vandag hoor ons die belangrike antwoord.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM
Die Kerk is die Hoop vir die wêreld
Ons skep veilige spasies waarin mense God kan beleef, voel hulle behoort en ander kan beïnvloed.
Hoe het die handelinge kerk dit reg gekry?
Watter ander woorde kom by jou op sodra jy kerk hoor?

Maak 'n Bydrae

Dankie vir jou Bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/

Gebedsversoek

Stuur asb jou gebedsversoek en ons help graag.

https://invloedkerk.org.za/kontak-ons/