Bet-El lofprysing kerk
Sondag Oggend 17 September 2017
Vrees is een van die algemeenste emosies wat ons almal ervaar.... Wat gebeur as ek vrees... En wat sê God oor vrees?
Locations & Times
Expand
  • 66 Michelle ave randhart
    66 Michelle Ave, Randhart, Alberton, 1449, South Africa
    日曜日 8:00 午前
Die woord vrees of bang word verduidelik as:
1. ’n Slegte emosie wat veroorsaak word deur n bedryging, pyn of onbekende.
2. Om bang te wees vir iets of iemand wat jou kan benadeel of seermaak

Onthou net: God gee nie vrees nie. Dit is n emosie wat die vyand gebruik om kinders van die Here te manipuleer.
Selfs Jesus het in die tuin vrees ervaar sodat:
Vrees is een van die eerste emosies wat ons waarneem in die Bybel
Isak het vrees ervaar in n droogte.
Dawid:

Die Hele volk is vasgevang in vrees vir die reus.

Almal kon vir hulle self naam gemaak het maar vrees maak n hele weermag nutteloos.
Die verhaal van Maria...

Die Geboorte wat met vrees en angs gepaard gegaan het.
Maria word met angs begroet…. Die oomblik toe die swangerskap n realiteit word…
Toe die geboorte van die nuwe aangekondig word… toe kom vrees saam met dit.
Maria se lewe sou nooit weer dieselfde wees nie… Maar eers was vrees deel van haar.
Moses sou die grootste leier word… nadat vrees eers hom begroet het
Dawid sou die grootste oorwinning ooit bereik het terwyl hy op n slagveld vol vrees kom.

Elke keer wat vrees sy opwagting gemaak het het.. God geboorte gegee aan iets mooi’s.. aan ‘n wonderwerk!!!

Verklaar:
God draai jou vrees vandag om en maak dit n wonderwerk of deurbraak!

https://www.youtube.com/watch?v=dhfuKqi7pi0&t=3s

Vir meer inligtng oor ons gemeente gaan na die "link"

https://www.youtube.com/watch?v=dhfuKqi7pi0&t=3s