EnDeo Familiekerk
Lig in die Skadu van Worry
Worry of bekommernis is nie ‘n nuwe konsep nie. Meer as 2000 jaar terug het mense geworry en Jesus het die antwoord gegee daarvoor.
Locations & Times
Expand
  • EnDeo Familiekerk
    Sunday 6:00 AM
Baie welkom vanoggend aan ons EnDeo familie sowel as almal wat ingeskakel is by ons aanlyn diens.

Julle kan inskakel op ons YouTube kanaal en so ook ons Facebook om die diens te kyk!

YouTube Kanaal

Al ons preke word live uitgesaai en is beskikbaar op 'replay'. Maak seker jy subscribe!

https://www.youtube.com/EnDeoFamiliekerk

Facebook

Ons preke word ook op Facebook uitgesaai. Volg ons en help ons om 'n verskil maak deur Jesus beroemd te maak!

https://www.facebook.com/EnDeo/

Podcast

Julle is ook welkom om na ons boodskappe te luister, ons is ook op Spotify.

https://anchor.fm/endeo-familiekerk
Lig in die Skadu van Worry | Pastoor Braam Peens

Ek lê nou die aand in die bed en dink aan die toekoms. Ek dink aan wat in ons land aan die gang is, al die artikels op "news 24” en begin myself kry waar ek na ‘n donker plek van worry to gaan. Hoe meer ek vir myself sê om nie te worry nie, hoe meer worry ek. Het jy al so iets beleef?

Die Afrikaans praat van bekommernis, maar ons het die woord worry aangeneem. Dit wat jou onrustig maak.

Daar is ‘n Sweedse gesegte wat sê:
Worry often gives a small thing a big shadow.











ONS ALMAL WORRY….Waaroor Worry ek?
Wat gebeur wanneer ek gekonfronteer word met worry?










Wat is worry?

“Worry is a preoccupation about tomorrow
To find control in tomorrow”

"Worrying is like sitting in a rocking chair. It gives you something to do but it does not get you anywhere."
1. Waaroor worry en dink ek die meeste?
Jy gaan baie keer keuses moet maak tussen God se waardes en aardse besittings.
Hoe groter jou GELOOF, hoe kleiner jou bekommernis
2. WANNEER JY JOU FOKUS SKUIF DAN VERDWYN JOU WORRY
God is lief vir my, ek vertrou Hom vir môre.
Wat is God se wil vir my?
Fokus op Worry, maak geen impak in jou toekoms nie
Fokus op Jesus, verander jou toekoms.
FOKUS OP SY GOEDHEID, SY LIEFDE, SY GENADE
Daar is 3 maniere om te help fokus op Hom:

1. Deur aanbidding

2. Deur getuienis

3. Daaglikse bemoediging te ontvang en te gee.
Eerste waarheid: Die dinge waarin jy die meeste toegewyd is, is dit waaroor jy sal worry.

Tweede waarheid: WANNEER JY JOU FOKUS SKUIF DAN VERDWYN JOU WORRY
Vrae vir huiskerk:

1. Waaroor Worry jy die meeste in jou lewe?
2. Wat het God al vir jou gedoen in die verlede?
3. Wat kan jy daagliks begin doen om jou fokus op hom te plaas?

Liefdes offers Snapscan

“Ek het jou gebed verhoor en hierdie plek vir My gekies as die plek waar daar vir My offerandes gebring kan word. As Ek die hemel gesluit hou sodat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land kaal te vreet, of as Ek pes onder my volk stuur, en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hulle bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel. Ek sal hierdie plek nou onder my sorg neem en ontvanklik wees vir elke gebed hiervandaan. En nou kies Ek en heilig Ek hierdie tempel sodat my Naam altyd daar sal wees, en dit altyd my sorg en my liefde sal geniet.2 Kronieke 7:12-16

https://pos.snapscan.io/qr/SSWC4210

Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.

Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus beroemd te maak!!

R.O.P.E ( Uitreik bediening) FNB. Rek no: 62532120053 Tak: 250-655.