NRC East London/ Hervormde Kerk Oos London

God stel die reëls (Opvolg van: God breek die "reëls")
Prof Stephan Joubert het tydens 'n konferensie by kerksondermure gesê dat God soos 'n getroue ouer soms die reëls breek wanneer dit kom daarby dat Hy ons wil beskerm. In die eerste deel van die preek het ons gekyk na Lukas 15:11-32 om iets daarvan te verstaan. Vandag gaan ons kyk na Matteus 12: 1-8 om iets te verstaan van hoe Jesus verstaan het dat God in die eerste plek die reëls vir die wêreld daargestel het. Kom ontdek saam met ons die wonder van God se liefde in hierdie boodskap.
Locations & Times
NRC East London/ Hervormde Kerk Oos London
36 Park St, East London, 5201, South Africa
Sunday 9:00 AM
LITURGIESE HANDELINGE
Toetrede: Gesang 509:1 en 4 (staande)
Votum & Seën (staande)
Lofsang: Gesang 332:1 tot 4 (staande)
Skuldbelydenis (sittend)
Genadeverkodiging
Geloofsbelydenis
Na geloofsbelydenis: Gesang 334:1, 3 en 4
Gebed
Skriflesing: Matteus 12:1-8
Prediking
Nagmaalformulier
Gebed
Terwyl nagmaaltafel voorberei word: Gesang 464:1, 3 en 4
Tussenspel terwyl die nagmaaltafel voorberei word
Bediening van die Nagmaal (sang na elke tafel Gesang 309 & Gesang 481)
Gebed
Riglyne vir geloofslewe:
Slotsang: Gesang 590:1 tot 2
Seën
Chintsa Oos Eredienste
Mannemoed
Finansiële vergadering
IN ONS GEBEDE HIERDIE WEEK…
Ons wil ook vra dat jul aan oom Freek sal dink wat nog steeds baie siek is. Kom ons dra hom in ons gebede en liefde deur die moeilike tyd, asook vir tannie Annetjie en sy familie.
Ons dink ook steeds aan oom Hans wat sukkel met sy gesondheid en ons gebede is dat hy spoedig sal herstel.
GELUKWENSE
GELUKWENSE
IN ONS GEBEDE HIERDIE WEEK…
Ons wil ook vra dat jul aan oom Freek sal dink wat nog steeds baie siek is. Kom ons dra hom in ons gebede en liefde deur die moeilike tyd, asook vir tannie Annetjie en sy familie.
Ons dink ook steeds aan oom Hans wat sukkel met sy gesondheid en ons gebede is dat hy spoedig sal herstel.
R5-projek
KINDERKERK 2016
Elkeen van die kinders onder 12 jaar is welkom om dit by te woon. Dit loop gelyk met die erediens op Sondae-oggende.
Kerssangdiens 2016
Ons wil ook graag presente onder die kruis in die kerk plaas. Vanjaar wil ons jul aanmoedig om klere en doeke vir babas vir Breath of Life te skenk. Hierdie sentrum sorg vir babas van mamma's wat slagoffers is van gesinsgeweld. Ons wil ook graag skoolgoed, ensovoorts vir die Oos Londen Kinder- en Jeugsorgsentrum insamel. Bring asseblief jul geskenkies saam na die diens en moedig jul vriende en familie aan om ook hierdie pragtige geleentheid saam met ons te kom bywoon. Die erediens sal soos dit gebruik is weer tweetalig aangebied word. Ons wil mense van soveel as moontlike denominasies ook as gaste ontvang.