2 KORINTIËRS 4:8-9
2 KORINTIËRS 4:8-9 AFR83
In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; ons word vervolg, maar nie deur God verlaat nie, op die grond neergegooi, maar nie vernietig nie.



![[Uniqueness of Christ] Jesus’ Unique Request 2 KORINTIËRS 4:8-9 Afrikaans 1983](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F34442%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)

