YouVersioni logo
Search Icon

Matteus 21:42

Matteus 21:42 ABA

Toe sê Jesus vir hulle: “Het julle hierdie woorde in die Ou Testament gelees: “ Die klip wat die bouers nie wou gebruik nie, daardie klip het die belangrikste klip in die hele gebou geword. Dit is die Here se werk, en dit is vir ons wonderlik?

Free Reading Plans and Devotionals related to Matteus 21:42