Logo de la Biblia App
Ícono Búsqueda

MARKUS 1:10-11

MARKUS 1:10-11 AFR83

Net toe Hy uit die water kom, het Hy die hemel sien oopskeur en die Gees soos 'n duif na Hom toe sien neerdaal. Daar was ook 'n stem uit die hemel: “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.”

Leer MARKUS 1

Planes y devocionales gratis relacionados con MARKUS 1:10-11