Logo de la Biblia App
Ícono Búsqueda

MATTEUS 7:1-2

MATTEUS 7:1-2 AFR83

“Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word.

Imagen del Versículo para MATTEUS 7:1-2

MATTEUS 7:1-2 - “Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander meet, sal vir julle gemeet word.