Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

2 PETRUS 2:21-22

2 PETRUS 2:21-22 AFR83

Dit sou vir hulle beter gewees het as hulle die wil van God nie leer ken het nie as dat hulle dit wel leer ken het en daarna afgewyk het van die heilige gebod wat aan hulle oorgedra is. Van hulle is die spreekwoorde waar: “'n Hond gaan terug na sy braaksel toe” en: “'n Vark wat gewas is, gaan rol weer in die modder.”

Video de 2 PETRUS 2:21-22

Planes y devocionales gratis relacionados con 2 PETRUS 2:21-22