Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

1 KORINTIËRS 8:1-2

1 KORINTIËRS 8:1-2 AFR83

En nou julle vraag oor vleis wat aan 'n afgod geoffer is. Ons weet dat ons almal kennis het. Kennis maak verwaand, maar liefde bou op. As iemand meen hy het kennis van iets, het hy nog nie die kennis wat 'n mens behoort te hê nie.

Videos relacionados

Planes y devocionales gratis relacionados con 1 KORINTIËRS 8:1-2