Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

1 KORINTIËRS 12:28

1 KORINTIËRS 12:28 AFR83

En in die kerk is daar mense aan wie God 'n bepaalde taak gegee het. Ten eerste is daar apostels, ten tweede profete, ten derde leraars; verder is daar dié wat wonderdade kan doen, dan dié wat genadegawes ontvang het om mense gesond te maak, om hulp te verleen, om leiding te gee of om ongewone tale of klanke te gebruik.

Planes y devocionales gratis relacionados con 1 KORINTIËRS 12:28