Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Romeine 6:4

Romeine 6:4 DB

As dit dan waar is dat ons saam met Jesus die dood binnegestap het, is dit net so waar dat ons saam met Hom lewend anderkant uitgekom het toe God Hom met sy groot krag en heerlikheid uit die dood laat opstaan het. Daarom kan ons ook nou op ’n nuwe manier leef.

Planes y devocionales gratis relacionados con Romeine 6:4