Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Romeine 14:4

Romeine 14:4 DB

Wie dink jy is jy dat jy so maklik ’n oordeel uitspreek oor die manier waarop ander mense hulle geloof uitleef? God self sal mos besluit of hulle reg doen of nie. Dit is nie jou werk nie. In elk geval, mense wat in God glo, al doen hulle dit op ’n ander manier as jy, sal gered word. Die Here sal daarvoor sorg.

Videos relacionados

Planes y devocionales gratis relacionados con Romeine 14:4