Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Miga 2:12

Miga 2:12 DB

“Die Here sê: ‘Ek sal die mense van Israel wat hierdie verwoesting vrygespring het, bymekaarmaak. Ek sal hulle bymekaarmaak soos ’n mense skape in ’n kraal saamjaag of soos skape wat saam in die veld wei. Die groot klomp mense wat saam in die land is, sal ’n lawaai opskop.

Leer Miga 2

Video de Miga 2:12

Planes y devocionales gratis relacionados con Miga 2:12