Matteus 3:3
Matteus 3:3 DB
Die profeet Jesaja het ook al na Johannes verwys. Hy skryf oor hom: “Daar is ’n man in die woestyn wat hard uitroep. Hy sê: ‘Vat al die hindernisse uit die Here se pad uit. Sorg dat die pad waarop Hy moet loop gelyk en reguit is!’”





