Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Lukas 22:42

Lukas 22:42 DB

Daar het Hy op sy knieë neergeval en begin bid: “My Vader, kan U nie asseblief u planne verander sodat Ek nie meer die pad wat vir My voorlê, hoef te loop nie? Is daar nie dalk ’n ander uitweg nie? Maar Ek probeer nie nou self allerhande planne maak nie. Maak U die planne! Ek val daarby in.”

Leer Lukas 22

Video de Lukas 22:42

Imagen del Versículo para Lukas 22:42

Lukas 22:42 - Daar het Hy op sy knieë neergeval en begin bid: “My Vader, kan U nie asseblief u planne verander sodat Ek nie meer die pad wat vir My voorlê, hoef te loop nie? Is daar nie dalk ’n ander uitweg nie? Maar Ek probeer nie nou self allerhande planne maak nie. Maak U die planne! Ek val daarby in.”

Planes y devocionales gratis relacionados con Lukas 22:42