Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Lukas 22:32

Lukas 22:32 DB

Maar moenie bekommerd wees nie: Ek het spesifiek vir jou gebid! Ek het God gevra om te sorg dat jy nooit sal ophou glo nie. Nou is jou geloof maar swak, maar een van die dae sal dit anders wees. Glo My! Wanneer daardie dag aanbreek, moet jy asseblief omsien na al die ander gelowiges. Bemoedig hulle dan en sorg dat hulle geloof ook sterk is.”

Leer Lukas 22

Planes y devocionales gratis relacionados con Lukas 22:32