Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Hosea 14:4

Hosea 14:4 DB

Assirië kan ons nie red nie. Ons kan nie op ons weermag en ons wapens vertrou nie. Ons kan nooit weer vir die gode wat ons met ons eie hande gemaak het, sê ‘My god’ nie. ’n Kind wat niemand het om vir hom te sorg nie, kan maar net by U die liefde en die versorging kry wat hy nodig het.”

Leer Hosea 14

Video de Hosea 14:4

Planes y devocionales gratis relacionados con Hosea 14:4