Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Handelinge 17:26

Handelinge 17:26 DB

Dit alles het begin toe Hy lank terug die heel eerste mens gemaak het van wie al die volke afstam wat nou op die aarde woon. God het toe vir elke volk ’n plek gegee om te bly. Hy het ook besluit hoe lank hulle daar sou bly.

Planes y devocionales gratis relacionados con Handelinge 17:26