Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

2 Korintiërs 6:16

2 Korintiërs 6:16 DB

Of moet daar miskien ’n verstandhouding tussen die woonplek van God en die afgode gesluit word? Nooit nie! Ons wat glo, is die woonplek van die lewende God. Daarom sê God in die Bybel: “Ek sal by hulle bly. My adres is daar by hulle. Ek sal hulle God wees en hulle sal my kinders wees. Daarom moet julle padgee van die sondaars af. Julle moet My altyd dien,” sê die Here.

Videos relacionados

Planes y devocionales gratis relacionados con 2 Korintiërs 6:16