Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

OPENBARING 20:13-14

OPENBARING 20:13-14 AFR53

En die see het die dode gegee wat daarin was, en die dood en die doderyk het die dode gegee wat daarin was; en hulle is geoordeel, elkeen volgens sy werke. En die dood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit is die tweede dood.

Planes y devocionales gratis relacionados con OPENBARING 20:13-14