Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

HEBREËRS 5:12-13

HEBREËRS 5:12-13 AFR53

Want hoewel julle vanweë die tyd leraars behoort te wees, het julle weer nodig dat 'n mens julle die eerste beginsels van die woorde van God moet leer, en julle het weer behoefte aan melk en nie aan vaste spys nie. Want elkeen wat melk gebruik, is onervare in die woord van geregtigheid, omdat hy 'n kind is.

Video de HEBREËRS 5:12-13

Planes y devocionales gratis relacionados con HEBREËRS 5:12-13