Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

I PETRUS 4:12-13

I PETRUS 4:12-13 AFR53

Geliefdes, verbaas julle nie oor die vuurgloed van vervolging onder julle wat tot julle beproewing dien, asof iets vreemds oor julle kom nie; maar namate julle gemeenskap het aan die lyde van Christus, moet julle bly wees, sodat julle ook by die openbaring van sy heerlikheid met blydskap kan jubel.

Videos relacionados

Planes y devocionales gratis relacionados con I PETRUS 4:12-13