Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Sefanja 3:19

Sefanja 3:19 ABA

Ek sal nou almal straf wat vir julle verdruk het. Ek sal die lam mense help, ook die mense wat moes vlug en op ander plekke moes gaan woon. Die ander mense het gemaak of my volk niks beteken nie, maar nou sal al die mense op die aarde my volk respekteer.

Videos relacionados

Planes y devocionales gratis relacionados con Sefanja 3:19