Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Sagaria 9:10

Sagaria 9:10 ABA

Ek sal die oorlogkarre verwoes en die perde doodmaak. Ek sal die pyl en boog stukkend breek, die mense van Efraim en Jerusalem maak oorlog daarmee. Dan sal die koning vrede maak met die ander volke. Hy sal oor hulle regeer, van die een see tot by die ander see, van die Eufraat-rivier en verder, oor die hele aarde.”

Video de Sagaria 9:10

Planes y devocionales gratis relacionados con Sagaria 9:10