Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Sagaria 3:7

Sagaria 3:7 ABA

Hy het vir Jesua gesê die Here wat oor alles regeer, sê: “As jy lewe soos Ek wil hê, en as jy doen wat Ek gesê het, dan sal jy oor my tempel regeer. Jy sal kyk dat alles daar reg is. Dan mag jy ook na My toe kom, soos die engele wat hier by My staan.

Videos relacionados