Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Miga 1:1

Miga 1:1 ABA

Die Here het met Miga gepraat. Miga het van die stad Moreset gekom. Dit was in die tyd toe Jotam koning van Juda was. Ná Jotam was Agas koning, en ná Agas was Hiskia koning. Die Here het vir Miga gewys wat met Samaria en Jerusalem sal gebeur.

Leer Miga 1

Video de Miga 1:1

Planes y devocionales gratis relacionados con Miga 1:1