Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Matteus 3:16

Matteus 3:16 ABA

Nadat Johannes vir Jesus gedoop het, het Jesus dadelik opgestaan uit die water. Toe gaan die hemel oop, en Jesus sien die Gees van God kom af na Hom toe soos 'n duif uit die lug afkom.