Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Matteus 27:54

Matteus 27:54 ABA

Die offisier en die soldate wat saam met hom vir Jesus opgepas het, het die aardbewing gesien en alles wat gebeur het. Hulle was toe baie bang en hulle het gesê: “Hierdie man was regtig die Seun van God!”