Matteus 13:30
Matteus 13:30 ABA
Die onkruid en die koring moet saam groei totdat die koring ryp is. Dan sal ons dit afsny. Dan sal ek vir die werkers sê: Maak eers die onkruid bymekaar en bind dit vas en verbrand dit. Maak dan die koring bymekaar en bring dit na my stoorkamer.’ ”



![[Serie ¡Qué dicha!] La paz de los hijos de Dios Matteus 13:30 Bybel vir almal](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F15106%2F1440x810.jpg&w=3840&q=75)

