Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Hosea 10:12

Hosea 10:12 ABA

“Ek het vir hulle gesê: ‘Julle moet doen wat Ek wil hê, dit is die saad wat julle moet saai. Dan sal Ek lief wees vir julle, dit sal die koring wees wat julle afsny. Julle moet nou begin om op my koringland te werk. Dit is nou die tyd om te vra wat die Here wil hê. Dan sal Hy kom en Hy sal dit laat reën, sodat dit goed sal gaan met julle.’

Leer Hosea 10

Video de Hosea 10:12

Imagen del Versículo para Hosea 10:12

Hosea 10:12 - “Ek het vir hulle gesê:
‘Julle moet doen wat Ek wil hê,
dit is die saad
wat julle moet saai.
Dan sal Ek lief wees vir julle,
dit sal die koring wees
wat julle afsny.
Julle moet nou begin
om op my koringland te werk.
Dit is nou die tyd om te vra
wat die Here wil hê.
Dan sal Hy kom
en Hy sal dit laat reën,
sodat dit goed sal gaan met julle.’

Planes y devocionales gratis relacionados con Hosea 10:12