Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Habakuk 3:17-18

Habakuk 3:17-18 ABA

Die vyeboom kry nie blare nie, en daar is nie druiwe aan die wingerdstok nie. Daar is niks olywe nie, en ons het nie koring in ons koringlande nie. Die vyande het ons skape en bokke uit ons kampe weggevat, en daar is nie beeste in die kraal nie. Maar ek is bly. Ek juig oor alles wat die Here doen, Hy is die God wat my red.

Video de Habakuk 3:17-18

Imágenes del versículo para Habakuk 3:17-18

Habakuk 3:17-18 - Die vyeboom kry nie blare nie,
en daar is nie druiwe
aan die wingerdstok nie.
Daar is niks olywe nie,
en ons het nie koring
in ons koringlande nie.
Die vyande het ons skape en bokke
uit ons kampe weggevat,
en daar is nie beeste in die kraal nie.
Maar ek is bly.
Ek juig oor alles wat die Here doen,
Hy is die God wat my red.Habakuk 3:17-18 - Die vyeboom kry nie blare nie,
en daar is nie druiwe
aan die wingerdstok nie.
Daar is niks olywe nie,
en ons het nie koring
in ons koringlande nie.
Die vyande het ons skape en bokke
uit ons kampe weggevat,
en daar is nie beeste in die kraal nie.
Maar ek is bly.
Ek juig oor alles wat die Here doen,
Hy is die God wat my red.