Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Habakuk 2:2-3

Habakuk 2:2-3 ABA

Die Here het geantwoord. Hy het vir Habakuk gesê: “Ek sal vir jou iets wys, en jy moet dit groot skryf op plat klippe, sodat almal wat daar verby hardloop, dit kan lees. Ek sal vir jou iets wys. Dit sal kom op die regte tyd. Dit sal gebeur, dit is seker. As dit nie gou gebeur nie, dan moet jy wag, want dit sál gebeur.

Videos relacionados

Planes y devocionales gratis relacionados con Habakuk 2:2-3