Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Daniël 12:10

Daniël 12:10 ABA

Baie mense sal rein en skoon en goed word, maar die slegte mense sal sleg bly. Nie een van die slegte mense sal verstaan nie, maar die verstandige leiers sal verstaan.

Video de Daniël 12:10