Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Amos 6:1

Amos 6:1 ABA

Dit sal sleg gaan met die belangrike mense van die belangrikste volk, die Israeliete. Hulle het gevra hulle leiers moet hulle help, die leiers wat so lekker woon in Jerusalem, en die mense wat dink hulle is veilig op Samaria-berg.

Leer Amos 6

Video de Amos 6:1

Planes y devocionales gratis relacionados con Amos 6:1