Logo de YouVersion
Ícono Búsqueda

Amos 4:13

Amos 4:13 ABA

Dit is Hy wat die berge en die wind gemaak het, Hy wat vir mense sê wat Hy wil doen, Hy wat dit donker maak wanneer dit al lig moet word, Hy wat oor die hoogste berg van die aarde loop. Sy Naam is die Here, God wat oor alles regeer.

Leer Amos 4

Video de Amos 4:13

Planes y devocionales gratis relacionados con Amos 4:13