1
Sagaria 10:1
Bybel vir almal
ABA
Wanneer julle reën nodig het, maar dit reën nie, dan moet julle vir die Here reën vra. Dit is die Here wat die wolke vol water maak sodat dit hard kan reën. Dit is Hy wat reën gee vir die plante in die veld.
Comparar
Explorar Sagaria 10:1
2
Sagaria 10:12
Die mense van Efraim sal sterk wees omdat Ek by hulle is. Mense sal sien hulle behoort net aan My.” Dit sê die Here.
Explorar Sagaria 10:12
Inicio
Biblia
Planes
Videos