1
Obadja 1:17
Bybel vir almal
ABA
Maar op Sionsberg sal dit weer goed gaan. Dit sal weer 'n gewyde plek wees. Die nageslag van Jakob sal hulle eie land terugvat, die land wat aan hulle behoort het.
Comparar
Explorar Obadja 1:17
2
Obadja 1:15
Die dag wanneer die Here al die ander volke sal straf, is nou naby. Dan sal ander mense met julle doen wat julle met die mense van Juda gedoen het. Julle Edomiete sal voel hoe dit is wat julle gedoen het.”
Explorar Obadja 1:15
3
Obadja 1:3
Julle het gedink julle is veilig, maar julle het 'n fout gemaak. Julle woon hoog in die berge tussen die rotse en julle dink niemand kan julle afbring ondertoe nie.
Explorar Obadja 1:3
4
Obadja 1:4
Maar Ek sal julle afbring, ook wanneer julle soos 'n aasvoël teen die hoogste berge gaan woon, of wanneer julle vir julle 'n stad tussen die sterre bou.
Explorar Obadja 1:4
Inicio
Biblia
Planes
Videos