1
Miga 3:8
Bybel vir almal
ABA
Net ek, Miga, is sterk. Die Gees van die Here het my sterk gemaak. Ek weet wat is reg, en ek is nie bang om vir die Israeliete te sê dat hulle sonde gedoen het nie.
Comparar
Explorar Miga 3:8
2
Miga 3:11
Die leiers wat moet sê wat reg is, vra geld om dit te doen. Die profete wat moet sê wat sal gebeur, vra geld om dit te doen. Julle doen nie reg nie, maar julle sê die Here is by julle. Julle sê Hy sal dit goed laat gaan met julle.
Explorar Miga 3:11
3
Miga 3:4
Dan roep julle na die Here en julle vra dat Hy julle moet help, maar Hy antwoord julle nie. Hy wil nie luister na julle nie, want julle het verkeerd gedoen.
Explorar Miga 3:4
Inicio
Biblia
Planes
Videos