1
Jona 3:10
Bybel vir almal
ABA
God het gesien die mense van Nineve het opgehou om verkeerde dinge te doen. God was jammer vir hulle en Hy het hulle nie gestraf nie.
Comparar
Explorar Jona 3:10
2
Jona 3:5
Die mense van Nineve het geglo wat God gesê het. Hulle het gesê almal moet vas, hulle moet niks eet nie. Almal het rouklere aangetrek, die belangrike mense en ook die mense wat nie belangrik was nie.
Explorar Jona 3:5
Inicio
Biblia
Planes
Videos