1
Joël 3:10
Bybel vir almal
ABA
Julle moet swaarde en spiese maak van die skerp ysters waarmee julle ploeg en bome se takke afsny. 'n Man wat nie sterk is nie, moet ook sê: ‘Ek is 'n soldaat!’
Comparar
Explorar Joël 3:10
2
Joël 3:15-16
Die son en die maan sal donker word, die sterre sal nie meer skyn nie. Die Here sal hard praat uit Jerusalem, so hard soos 'n leeu wat brul. Die hemel en die aarde sal bewe, maar die Here sal sy volk beskerm. Die Israeliete sal veilig wees by Hom.
Explorar Joël 3:15-16
Inicio
Biblia
Planes
Videos