1
Hosea 1:2
Bybel vir almal
ABA
Die Here het begin om met Hosea te praat. Die Here het vir Hosea gesê: “Jy moet trou en jy moet kinders kry. Jou vrou en jou kinders sal ontrou wees, want al die mense in die land is altyd ontrou aan die Here.”
Comparar
Explorar Hosea 1:2
2
Hosea 1:7
“Maar vir die mense van Juda sal Ek goed wees. Ek is hulle God die Here, en Ek sal hulle red. Ek sal dit nie doen met wapens en oorlog nie, nie met soldate op perde nie.”
Explorar Hosea 1:7
Inicio
Biblia
Planes
Videos